BLOG
Na Donker – ATKV Hartenbos
Na Donker is die ATKV se NUWE kuierplek neffens die “ nie- meer -so -nuut” Hartenbos Seefront ontwikkeling in Hartenbos. En ons ( 'n trotse, toegewyde en dankbare span) kan met trots aankondig dat Na Donker uiteindelik reg is om sy deure oop te maak vir besigheid. Dit...
Na Donker – ATKV Hartenbos
In Februarie vanjaar het ek met groot afwagting verwys na 'n nuwe projek in Hartenbos wat besig was om die lig te sien. Na Donker is 'n ambisieuse projek wat onder die vaandel van die ATKV ontwikkel word. Die omgewing rondom die Walvis en Dolfynsale naby die Seefront...
Na Donker – ATKV Hartenbos
Die ATKV het die afgelope dekade ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Dit het ‘n byderwedse organisasie geword wat onbeskaamd Arikaans en sy kultuurskatte bevorder en omarm maar terselfdertyd die kommersiële uitdagings van ons tyd tromp-op en met kundigheid...
Jackal on the Beach
“ Dit was met dankbaarheid en besondere erkenning aan Jantjie Jonker, Jurgens Bosman, Maans van Niekerk, die Schoeman boeties, Jakkalsvlei en die wonderlike personeel van die indrukwekkende Jackal on the Beach dat die Mosselbaai Pavilion vanaf gister ‘n buiging in sy...
Jackal on the Beach
Die “Jackal on the Beach”- restaurantprojek was vir seker een van die mees belonende projekte waarby ek nog betrokke was. Vir een of ander rede maak die geskiedkundige waarde van die Pavilion dat elke Mosselbaaier ‘n soort emosionele band met die gebou het. Miskien...
Nuwe baadjie vir landmerk
In die week se Mossel Bay Advertiser... of lees die artikel aanlyn by: https:// www.mosselbayadvertiser.com /Galleries/Gallery/ General/ landmerk-kry-n-nuwe-baadjie -20171109
Die Mosselbaai Pavilion
Amper daar! "Dit het die visie en energie van ‘n paar van Mosselbaai se jong besigheidmense, die skeppende vaardighede en kreatiwiteit van een van die dorp se gerekende sakevroue en die indrukwekkende en vinnig groeiende Jakkalsvlei reputasie en sukses gekos om nuwe...
It’s in the detail…
The Santos Pavilion is one of only two beach Pavilions still left in use today from Colonial times, the other is the Royal Pavilion in Brighton. It is considered one of Mossel Bays’ must see historical buildings and earned a spot on the Mossel Bay Historical Walk...