by Cinnapanel | Aug 3, 2018 | General
Na Donker is die ATKV se NUWE kuierplek neffens die “ nie- meer -so -nuut” Hartenbos Seefront ontwikkeling in Hartenbos. En ons ( ‘n trotse, toegewyde en dankbare span) kan met trots aankondig dat Na Donker uiteindelik reg is om sy deure oop te maak vir...
by Cinnapanel | Jul 4, 2018 | General
In Februarie vanjaar het ek met groot afwagting verwys na ‘n nuwe projek in Hartenbos wat besig was om die lig te sien. Na Donker is ‘n ambisieuse projek wat onder die vaandel van die ATKV ontwikkel word. Die omgewing rondom die Walvis en Dolfynsale naby...
by Cinnapanel | Feb 6, 2018 | General
Die ATKV het die afgelope dekade ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Dit het ‘n byderwedse organisasie geword wat onbeskaamd Arikaans en sy kultuurskatte bevorder en omarm maar terselfdertyd die kommersiële uitdagings van ons tyd tromp-op en met kundigheid...
by Cinnapanel | Nov 24, 2017 | General
“ Dit was met dankbaarheid en besondere erkenning aan Jantjie Jonker, Jurgens Bosman, Maans van Niekerk, die Schoeman boeties, Jakkalsvlei en die wonderlike personeel van die indrukwekkende Jackal on the Beach dat die Mosselbaai Pavilion vanaf gister ‘n buiging in sy...
by Cinnapanel | Nov 19, 2017 | General
Die “Jackal on the Beach”- restaurantprojek was vir seker een van die mees belonende projekte waarby ek nog betrokke was. Vir een of ander rede maak die geskiedkundige waarde van die Pavilion dat elke Mosselbaaier ‘n soort emosionele band met die gebou het. Miskien...